Tuisblad
 
Login
Main Menu
Tuisblad
Eiendom Beskikbaar
Forum
Kontak Ons
Inhoudsopgawe
Service Fees
Rental Overview
Renting a Home
Rental Agreement Clauses
Wie's aanlyn
No Users Online
 
   
Advertisement
 
 
Welkom

Registreer vir 'n gratis profiel om gebruik te maak van alles wat hierdie webtuiste vir jou bied.



Welkom by Landgoed Verhurings se webtuiste!

Landgoed verhurings spesialiseer in die verhuring van eiendom en bied die volgende dienste:

EIENAARS:

Bo en behalwe uitstaande diens bied ons -

  • Maandelikse Inspeksies
  • Maandelikse state en verslae van u eiendom
  • Streng keuring dmv TPN en Experian van ons huurders
  • Tenrisk versekering wat u as eienaar beskerm teen wanbetaling van u huurders
  • Ekonomiese instandhouding van u eiendom
  • Sleuteldeposito's word in trust gehou en nie gebruik om huur aan te vul nie

 HUURDERS:

Bo en behalwe netjiese en uitgesoekte eiendom bied ons -

  • Aandag aan probleme
  • Vriendelikheid
  • Tuindienste indien van toepassing
  • Swembaddienste indien van toepassing
  • Kontrak wat beide jouself en die eienaar beskerm

 Vir 'n BBP ervaring in die verhuringsomgewing, klop gerus aan by Landgoed Verhurings. 

 
Die aansoekproses

Alle huuraansoeke word op dieselfde wyse hanteer.  Elke volwasse aansoeker moet 'n ID dokument en ander inligting verskaf sodat ons 'n verbruikers krediet profiel kan saamstel.  Elke volwasse aansoeker meot 'n aansoekvorm invul.  Enige vals/onwaar inligting sal veroorsaak dat u aansoek afgekeur word.  Indien hierdie vals inligting na okkupasie aan die lig kom, behou ons die reg om u kontrak te kanseller.  Alle inligting word nagegaan word deur TPN en Experian.  'n Kredietrekord sowel as verwysings van u werkgewer en huidige verhuurder vir elke ansoeker sal vasstel of die aansoek goedgekeur is.  Indien ons nie inligting dmv gewone pos moet nagaan nie, is ons gewoonlik in staat om die proses binne 48 uur af te handel. LET WEL> geen verhuring sal gedoen word sonder hierdie proses nie.

 
Nuutste Artikels
Gebruikers

 

 
 
 
© 2010 Landgoed4u
Joomla! is Free Software released under the GNU/GPL License.